Family friendly
Bull Run 2023 Merchandise
Wed Sep 13, 09:00 - Fri Oct 13, 09:00
Event is online
ABOUT
Hier kan jy al die beperkte voorraad Bul Run 2023 merchandise koop. Jy kan kies of jy dit wil afhaal by die jaar se Bull Run op Vanwyksvlei of jy kan dit ook direk by jou huis laat aflewer.
Daar is hemde, trucker caps, stickers, en sleutelhouers om van te kies.
Hier is voorbeelde van wat beskikbaar is want dit is nie so duidelik onder elke produkvoorstelling nie: