Elgin Maties Alumni | Book Discussion | Boekbespreking

Wed Oct 18, 09:00 - Wed Oct 18, 11:00

Paul cluver wine estate

ABOUT

Maties Elgin bied aan: Boekgesprek saam met Marita van der Vyver


Die Maties Elgin-takkomitee nooi jou uit na ’n gesellige gesprek oor vriende, familie, Frankryk en Afrikaans saam met die bekroonde skrywer Marita van der Vyver (sy is ook ’n Matie!).


Terwyl ons lekkernye geniet en bepeins oor Marita se nuutste roman, Laaste kans, en nie-fiksiewerk, ’n Baie lang brief aan my dogter, sal ons gesels oor vaderlande en moedertale, die skep van nuwe tuistes, hoe ons vashou aan ou vriende, die lesse van die jeug, en die vreugdes van ouderdom.


Datum: Woensdag 18 Oktober 2023

Plek: Paul Clüver Estate Wines

Tyd: 09:00

Koste: R100 (sluit ontbyt in)


Albei boeke (in Afrikaans en Engels) sal te koop wees.


Maties Elgin Chapter presents: Book discussion with Marita van der Vyver


The Maties Elgin Chapter invites you to a cosy conversation about friends, family, France and Afrikaans with the celebrated author Marita van der Vyver (also a Matie!). 


Sipping and savouring Marita’s latest novel, Still Breathing, and nonfiction work, A Long Letter to my Daughter, we will talk about fatherlands and mother tongues, making new homes, holding on to old friends, the lessons of the youth, and the pleasures of age. 


Date: Wednesday 18 October 2023

Venue: Paul Clüver Estate Wines

Time: 09:00

Cost: R100 (includes breakfast)


Copies of both books, in English and Afrikaans, will be on sale.