Family friendly

Doemdoemsies Konsert 2023: 'n Speelgoedbesending uit Lapland

Fri Nov 24, 18:00 - Fri Nov 24, 20:00

Kaleideo Kerk

ABOUT

Doemdoemsies Kleuterkampus - Konsert 2023: 'n Speelgoedbesending uit Lapland.



Kom reis saam net ons na die Noordpool waar Kersvader en sy elfies die Doemsiemaats se briefies lees, om seker te maak dat Kersfees hierdie jaar ekstra spesiaal is. Wie weet wat alles in Kersvader se speelgoedsak sal wees?


Julle kan dit nie misloop nie.


Daar is slegs 1 vertoning!


Geen geallokeerde sitplekke nie, maak asseblief seker julle is vroeg daar as julle wil voor sit.


Vrydagaand

24 November 2023

18h00


Kaleideo Kerk

DIRECTIONS

Doemdoemsies Konsert 2023: 'n Speelgoedbesending uit Lapland
Kaleideo Kerk
Fiskaal St, Glen marais, Kempton Park
Get Directions