Pretoria Sakekamer Koffie & Ken-mekaar

Thu Nov 23, 07:45 - Thu Nov 23, 10:00

Blue Crane Restaurant

ABOUT

Dit is tyd om weer skouers te skuur en netwerke te bou - aangebied deur die Pretoria Sakekamer en geborg deur Alternative Finance Group (AFG).

 

Pretoria-Sake-eienaars!

Wees deel van die eerste “nuwe formaat” van ons maandelikse Koffie en Kenmekaar-

netwerkgeleentheid op Donderdag, 23 November 2023.

 

Kom luister na ons spesiale gassprekers wat gaan gesels onder andere oor die ekonomie, politieke kwessies in ons Stad waarvoor ons verantwoordelikheid moet neem en nog vele meer.

 

Ons gasspreker vir die dag is Prof. Andre Duvenhage, ’n welbekende en gerespekteerde politieke analis.

 

Bespreek gou, anders mis ons jou! 


Toegang: R190 per persoon


Waar: The Blue Crane

156 Melk str

Nieuw Muckleneuk

Pretoria

Wanneer: 23 November 2023  


Aankoms: 07:45 vir 08:00

Ontmoet mekaar, geniet koffie en verversings

Verwelkoming: 08:30 – 08:45

Nog koffie, nog ken-mekaar, nog verversings

Vertrek: 10:00


‘n Spesiale dank aan ons borg, Alternative Finance Group. AFG bied verskeie finansierings oplossings aan besighede. Loer gerus na hulle webblad hier https://afg.africa/ 

 

Sien jou daar!

DIRECTIONS

Pretoria Sakekamer Koffie & Ken-mekaar
Blue Crane Restaurant
156 Melk St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181
Get Directions