Family friendly

2TONE DUO IS LIVE !!

Thu Nov 30, 18:00 - Thu Nov 30, 22:00

Cafe Barcelona Gigs

ABOUT

2Tone Duo is "LIVE"! 


Donderdag, 30 November by Cafe Barcelona Gigs vanaf 19h00! Deure maak 18h00 oop.


Dis n show wat julle nie wil mis nie, so kom kuier saam ons! 


Kaartjies:

R100 p.p

R50 p.k (kinders 10 - 16 jaar)


Tafels is beskikbaar in 2 / 4 / 6 / 8 en 10 persone per tafel.


Skakel gerus 071 365 3891 vir enige verdere navrae! 


Tafels is beperk, bespreek vandag nog om teleurstelling te voorkom.

DIRECTIONS

2TONE DUO IS LIVE !!
Cafe Barcelona Gigs
53 Thomson St, Colbyn, Pretoria, 0083
Get Directions