Family friendly
Anna Davel en Mathys Roets in konsert
Fri Jan 5, 19:00 - Fri Jan 5, 20:10
The Showroom Theatre
ABOUT
Dit is nou 20 jaar sedert Mathys Roets en Anna Davel vir die eerste keer saam opgetree het in die tydens die opname van Mathys se DVD “Vrydag die 13de”. Mathys Roets en Anna Davel bring hierdie keer van hulle mooiste liedjies saam in een lekker saamkuier-show met stories van treine verlore liefde, nostalgie en blou oseane. Daar word natuurlik ? heel nuwe kleur gegee aan die
DIRECTIONS
Anna Davel en Mathys Roets in konsert
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions