No under 13s

EEN KEER 'N WEEK IS GENOEG

Sat Feb 10, 11:00 - Wed Feb 14, 16:00

Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)

ABOUT

“Een keer ‘n week is genoeg” 

‘n Splinternuwe satiriese, slimsnaakse solostuk met Lizz Meiring. 


“Een keer ‘ n Week is genoeg“ is ‘n laserskerp, 

satiriese , slimsnaakse solostuk oor die geskiedenis van hoe mans dink oor vroue en vroue oor mans. 

(Gebaseer op ‘n ware mediese en sosiale gids oor hoe om verhoudings te hanteer - geskryf deur medici in die Victoriaanse era - 1837 - 1901. 


In dié produksie vier en vertel multi bekroonde aktrise Lizz Meiring, juis die antitese van moderne regte en behandeling van mans en vroue. Kom lag en geniet en waardeer oor hoe vêr die samelewing al gevorder het.


Aanbeveel vir gehore bo 14. 


Tydsduur: 60 minute 


Bespreek by Quicket www.quicket.co.za of (021) 424 9308 (telefoniese besprekings)

DIRECTIONS

EEN KEER 'N WEEK IS GENOEG
Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions