Gauteng Panel Discussion | Paneelbespreking SWAN #InspireInclusion

Sat Mar 2, 10:00 - Sat Mar 2, 12:00

Irene Country Lodge

ABOUT

To celebrate International Women's Day, the Pretoria and Johannesburg Stellenbosch Women's Alumni Network (SWAN), will be hosting a Business Breakfast on 2 March 2024.


The conversation will explore the 2024 International Women's Day theme which is #InspireInclusion. The Speakers at the event will be Prof Thuli Madonsela, Prof Anita Bosch and Nadine Moodie facilitated by Christine Chichi Kere


You can expect a relaxing morning of networking, sharing expertise and experiences, and discussions about women in leadership, breaking barriers, promoting gender equality and how woman play a role in fostering diverse and inclusive communities.


Please see the event details below:


Date: Saturday 2 March 2024


Time: 10h00


Venue: Irene Country Lodge


Cost: R150 (includes canapes and welcome drink)


A cash bar will also be available for extras.


AFRIKAANS TO FOLLOW



Om Internasionale Vrouedag te vier, sal die Stellenbosch Vroue-Alumni Netwerk (SWAN) 'n besigheidsontbyt aanbied op 2 Maart 2024.


Die gesprek sal die 2024 Internasionale Vrouedag-tema ondersoek wat #InspireInclusion is. Die gesprek sal gelei word deur Christine Chichi KereDie sprekers by die aangeleentheid is: Prof Thuli Madonsela, Prof Anita Bosch en Nadine Moodie.


Jy kan 'n ontspanne oggend van netwerk, die deel van kundigheid en ervarings, en besprekings oor die breek van grense, die bevordering van gelykheid tussen die geslagte, vroulike leierskap, en hoe vroue 'n rol speel in die bevordering van diverse en inklusiewe gemeenskappe, verwag.


Geleentheidsbesonderhede:


Datum: Saterdag 2 Maart 2024


Tyd: 10h00


Plek: Irene Country Lodge


Koste: R150 (sluit peuselhappies en 'n verwelkomingsdrankie in)


'n Kontantkroeg is beskikbaar vir ekstras.

DIRECTIONS

Gauteng Panel Discussion | Paneelbespreking SWAN #InspireInclusion
Irene Country Lodge
Doringkloof, Centurion, 0157
Get Directions