Family friendly

ATKV-APPLOUS FINAAL 2024

Wed Jul 24, 18:00 - Sat Jul 27, 23:00

Kaapstad Stadsaal

ABOUT

ATKV-Applous is ATKV se gesogte skoolkoorkompetisie waar finaliste landswyd dit uitspook in die finaal en word in 2024 vir die 47ste keer aangebied vanaf Woensdag tot Saterdag, 24-27 Julie in die Kaapstad Stadsaal.

 

Besoek www.atkv.org.za vir die name van die kore in die Finaal. 

DIRECTIONS

ATKV-APPLOUS FINAAL 2024
Kaapstad Stadsaal
City Hall, 56 Darling St, CBD, Cape Town, 8001
Get Directions