Bonatuurlik Kinderkerbediening Werkswinkel

Sat Jul 27, 09:00 - Sat Jul 27, 13:00

Living Word Main

ABOUT

Praktiese Kinderbediening Werkswinkel


Vir Ouers, Kinderkerkleiers en Kinderkerk vrywilligers en spanne, asook Oers, Leiers, en Pastore


bring jou kaartjie notaboek, pen en 'n oop hart


Saterdag 27 Julie 2024

by Lewende Woord Main Pretoria

09:00-13:00 Sluit 'n Muffin en 'n Lafenis in

R60.00 per persoon - Kaartjies beskikbaar op Quicket


Sprekers

Leon & Jackie van Lewende Woord



Kerke wat op soek is na wonderlike kinderbedieninghulpbronne is welkom om KidzConnectSa te besoek

https://kidzconnectsa.com/

DIRECTIONS

Bonatuurlik Kinderkerbediening Werkswinkel
Living Word Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184
Get Directions