Family friendly

ValieFees - 17 Augustus 2024

Sat Aug 17, 08:00 - Sat Aug 17, 22:00

DP DE VILLIERS STADION

ABOUT

Vaalpark Primêre Skool bied aan: ValieFees 2024


'n Fees vir die hele gesin, vol ontspanning, musiek, kos, speletjies en vele meer om JOU en jou GESIN die hele dag besig te hou tot laat die aand. Een van Vaalpark Primêre Skool se grootste fondsinsamelings nog.


Met kunstenaars BERNICE WEST, BARTO, BIBI, MARNO VAN DER MERWE en JACQUES DU PLESSIS.


DATUM: 17 Augustus 2024

WAAR: DP DE VILLIERS STADION SPORTGRONDE - SASOLBURG

TYD: 10:00 - 22:00


Kaartjie Opsies


Aand program (18:00 - 22:00) - R150 per persoon

16:45 - 17:45 (Bibi)

17:45 - 18:45 (Jacques du Plessis)

18:45 - 19:45 (Bernice West)

20:00 - 20:45 (Marno van der Merwe)

21:00 - 22:15 (Barto)


Dag program (09:00 - 17:00) - R50 per persoon

08:00 (Parkrun) deelname ontvang afslag koepon

09:00 (Hekke open)

11:45 (Bokke vs Aussies - Big Screen)

12:00 (Biertent open)

14:00 (Touch Rugby Challenge)

16:00 muntlegging


Ekstra dag aktiwiteite:

  • Kids kuns uitstallings en veiling
  • 60+ mark stallietjies
  • Verskeidenheid van kos
  • Candy Land
  • Hangman Challenge
  • Crossfit Challenge
  • 360 photobooth
  • Face paint
  • Inflatable obstacle courses
  • Piekniek
  • Perdry
  • Kaskar resies
  • Potjiekos


Kaartjies meer info: Whatsapp Ultimate Events Sa by 065 873 8907

DIRECTIONS

ValieFees - 17 Augustus 2024
DP DE VILLIERS STADION
H F Verwoerd Rd, Sport Grounds, Sasolburg
Get Directions