JACK PAROW @ DIE NAGUIL: 28 MEI
Tue May 28, 22:00 - Wed May 29, 02:00
Die Nag Uil Paarl
ABOUT
Jacky-P kom drop 'n slag in vir 'n lekker Jol in die Paarl Masekinners.
Wanner Laas.
Kom stick yt by Die Naguil Paarl vir PAARTIE saam met die LEGENDARY, Ou met die Snor by die Bar.
Verwag treffers soos Boepensvark, Hosh Tokkelos en al die VET numbers wat ons like.
Sy Tjommie VEGAS gaan saam met hom JOL, en die aand Begin met 'n paar van sy Grootste HITS.
Jy wil dit nie mis nie, want dit gaan een vir die Boeke wees.
Limited Tickets is available, so kry jou Early Birds nou, voor hulle uitverkoop soos SOETKOEK.
Die VOLGENDE DAG is 'n PUBLIC HOLIDAY, so niks beter as 'n lekker partytjie in die middel van die week nie.
Sien jou by die NAGUIL!