No under 18s

FRANCOIS VAN COKE LIVE @ DIE NAG UIL PAARL 1 AUGUST

Thu Aug 1, 17:00 - Thu Aug 1, 23:00

Die Nag Uil Paarl

ABOUT

FRANCOIS VAN COKE LIVE @ DIE NAG UIL PAARL | 1 AUGUST


With FRED + VEGAS


Dis Interskole in die Paarl en die gees loop soos stroop!


Kom join ons by Die Nag Uil Paarl vir 'n show wat jy nie wil misloop nie.


Vir One Night Only met die legendariese FRANCOIS VAN COKE wat al sy grootste hits gaan speel.


Sy vriende FRED + VEGAS, Afrikaans manlike pop duo van Kaapstad gaan die jol afskop met 'n giftige set tunes.


Daar is beperkte kaartjies beskikbaar, so roer jou gat of wees spyt tot in ewigheid!

















DIRECTIONS

FRANCOIS VAN COKE LIVE @ DIE NAG UIL PAARL 1 AUGUST
Die Nag Uil Paarl
57 Main Rd, Southern Paarl, Paarl, 7624
Get Directions