Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA - 12 Okt
Sat Oct 12, 09:30 - Sat Oct 12, 12:00
Menlyn Barnyard Theatre
ABOUT
Willem Botha is weer terug vir nog 'n onvergeetlike oggend by 'n Willem Botha Make-Up Masterclass.
Kom kuier saam by Barnyard Theatre - Menlyn in Pretoria vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier!
Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.
Twee kaartjieopsies beskikbaar:
Normale Kaartjie sluit in:
- Verwelkomingsdrankie
- Bottel Water
- Ligte vingerhappies
VIP Kaartjie sluit in:
- dieselfde as die Normale Kaartjie PLUS
- Sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
- 2 x bottels wyn per tafel
- 1 x Willem Botha Beauty Creamy Matte Lipstick ter waarde van R295
- 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
- R350 afslag voucher van Purenity Salon wat Willem Botha se hare doen
- R150 afslag voucher van Pure Nail Artistry
- 'n gratis parkeerkaartjie
Kontantkroeg en koffiekroeg sal beskikbaar wees. Die venue is cashless.
LW: Tafels - jy bespreek 'n sitplek aan 'n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie
NB: die gratis produk in die geskenk pak kan nie omgeruil word nie.
Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 07:30. Teater deure open 08:00 en event begin stiptelik 09:30.