Family friendly

Elvis Blue

Sat Oct 12, 19:00 - Sat Oct 12, 21:00

Hoërskool Jan van Riebeecck

ABOUT

Elvis Blue en sy orkes sien daarna uit om die Kaapse gehoor met sy unieke talent te betower wanneer hy 'n spesiale vertoning hier by die Hoërskool Jan van Riebeeck-amfiteater aanbied.


Kaartjies vir die vertoning sluit ook toegang tot die PlezierMarkt wat vanaf 11:00 - 18:00 op die skoolterrein plaasvind in. Kom gerus vroeër om aan van die lekker items wat te koop is te smul.

DIRECTIONS

Elvis Blue
Hoërskool Jan van Riebeecck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions