Appel @ Die Herberg Hotel

Fri Sep 27, 16:00 - Fri Sep 27, 23:00

Die Herberg Hotel Oranjeville

ABOUT

Appel is by die Herberg Hotel !


Kom geniet n heerlike aand saam met familie en vriende en hou partytjie soos ons net in die Vrystaat kan ! Voor vertoning deur JP Steenkamp.

Kontant kroeg beskikbaar en iets om te eet.

DIRECTIONS

Appel @ Die Herberg Hotel
Die Herberg Hotel Oranjeville
Cnr Market &, Scott St, Metsimaholo, Oranjeville, 1995
Get Directions