Family friendly

Jan Jan Jan

Sat Jul 27, 15:00 - Sat Jul 27, 23:00

Die Agterdeur

ABOUT

Kom kuier saam met ons by Die Agterdeur op Saterdag 27 Julie. Die die fees met 'n Bosveldvuur, Spitbraai, 'n lekker atmosfeer en alles plattelands, net soos by jou pa se plaas se agterdeur.


Jan Jan Jan (van Boerboel-faam) kom kuier saam. Jy gaan ook vir Hartklop ontmoet en die aand beloof om 'n FEES te wees.

DIRECTIONS

Jan Jan Jan
Die Agterdeur
Uitvlugt Rd & School Ave
Get Directions