Family friendly

Vroue & Finansies kuier

Sat Jul 20, 10:00 - Sat Jul 20, 14:00

Naveh Guest Farm

ABOUT

Op die oomblik worstel baie van ons met moeilike finansiële vrae in onseker ekonomiese tye. ?Kom geniet ‘n oggend saam met mede gelowige vroue waar ons:


  • die dieptes van finansiële besluitneming,
  • die geskiedenis van vroue en handeldryf deur ‘n Christen lens,
  • die rol van vrou-wees en finansiële besluitneming in ‘n moderne tyd,
  • die nuwe huwelikswet in Suid Afrika en finansies in die huwelik,
  • die fondasies van goeie finansiële besluite,
  • en finansiële besluitneming in geloof,


gaan verken, bespreek en debatteer. Ons sien uit om saam met jou te kuier en netwerk!


Hierdie is 'n fondsinsamelings projek vir die Hervormde Kerk Suikerbosrand, Heidelberg.

DIRECTIONS

Vroue & Finansies kuier
Naveh Guest Farm
CCJ8+3X Heidelberg - GP, South Africa
Get Directions