Family friendly

PlezierMarkt: 12 Oktober 2024

Sat Oct 12, 11:00 - Sat Oct 12, 18:00

Hoërskool Jan van Riebeeck

ABOUT

Die Plezier Markt gaan oor die viering van ons gemeenskap, kwaliteit produkte, kreatiewe handelsware en kuns. Kom geniet 'n wye verskeidenheid van stalletjies en kosse op ons pragtige kampus. Daar is aktiwiteite vir oud en jonk. Na afloop van die mark sal Elvis Blue en sy orkes ons met 'n vertoning op die Amfiteater betower vanaf 19:00. Kaartjies sal ook by die deure beskikbaar wees.


Ons beoog om die PlezierMarkt te vestig as 'n jaarlikse geleentheid wat gedagboek sal word as 'n hoogtepunt vir verkopers en die gemeenskap.


The Plezier Markt is about celebrating our community, quality produce, creative merchandise and art. The market is set on our beautiful campus and boasts activities for young and old. After the conclusion of the market Elvis Blue and his band will be taking us on a musical journey in our Amphitheatre from 19:00. Tickets will also be on sale at the doors.


We aim to establish the Plezier Markt as an annual event that will be diarized as a highlight for vendors and the community alike. 


*Toegang tot die mark vir kinders 12 jaar en jonger is gratis.

*Entrance to the market for children younger than 12 is free.

DIRECTIONS

PlezierMarkt: 12 Oktober 2024
Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions