No under 18s

Midstream Wyn & Komedie Dames aand/ Wine and Comedy Ladies night

Fri Aug 16, 18:00 - Fri Aug 16, 23:00

Retire at Midstream Community Hall Next to Hooked Cafe

ABOUT

Here's to Strong Women: May We Know Them. May We Be Them. May We Raise Them.”


Meer inligting:

Kom geniet n aand uit saam met die dames in jou lewe, hoekom..? want jy verdien dit! Die kaartjie kostes sluit n wyn paring asook toegang in tot die vertoning van ons komediant Francois Boyce van Radio Tygerberg en #hoezitsamelewing se vertoning "5 vroue en ek" in.

Ons hou hierdie aand om vrou wees te vier en daarom het ons besluit om n gedeelte van die opbrengs te skenk aan LXM Humanitarian Foundation NPC tov behandeling vir Audrey Matthee, asook n Matriek dogter van n Kinderhuis vir maar matriekafskeid.


Besonderhede oor die aand:



  • Datum: 16 Augustus



  • Tyd: Deure open 18:00 Show begin 19:00



  • Plek: Retire @ Midstream gemeenskapsaal (Langs Hooked Cafe)



  • Tafels kan saam geplaas word op versoek waar meer dames by mekaar wil sit


Kos en Drankies:

Kaartjies sluit n Wyn paring in met 3 wyne in

Platters sal verkoop word

"Ladies Bar" sal oop wees om drankies by te koop


Addisionele info:

Daar sal "Popup stalls" wees om te besigtig voor die komediant se optrede

Vir meer Inligting gaan loer asb op ons Facebook Blad

DIRECTIONS

Midstream Wyn & Komedie Dames aand/ Wine and Comedy Ladies night
Retire at Midstream Community Hall Next to Hooked Cafe
1 Madeleine St, Midstream Estate, Midrand, 1962
Get Directions