FREE OPTIONS

Apologetics Ouerskap - Hoe praat ek met my kind oor geloof? | Sessie #2 & #3 |

Tue Jul 16, 18:30 - Tue Jul 16, 19:45

Oosterlig

ABOUT

Hoe praat ek met my kinders oor my geloof? Volg my kind die ware Jesus? Hoe kan ek seker maak dat my kind se geloof nie maklik beïnvloed word deur iemand of iets anders nie?


Op die 16de en 23ste Julie 2024 (2 x Dinsdae) gaan Roedolf Botha ouers verder help om seker te maak hulle kinders se geloof het die regte fondasie.


Waar: Oosterlig

Hoelaat? 18:30 tot 19:45


Daar gaan gelyklopend ook 'n Praise en Worship sessie aangebied word vir die kinders. So julle is welkom om hulle saam te bring. Bespreek asb 'n plek vir jou en jou kind. Indien jy 'n kaartjie bespreek het, is dit outomaties vir albei aande.


Vir enige navrae kan julle vir Cristelle Hatting by [email protected] kontak.

DIRECTIONS

Apologetics Ouerskap - Hoe praat ek met my kind oor geloof? | Sessie #2 & #3 |
Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions