Family friendly

Manne Besigheidsontbyt - NG Tygerpoort

Fri Jul 26, 07:30 - Fri Jul 26, 09:00

NG Tygerpoort

ABOUT

Kom geniet ’n lekker ontbyt en luister na die verhaal van die Intercare Groep uit die perspektief van ’n pa en seun. Hendrik Hanekom (Uitvoerende Hoof) en Hendri Hanekom (Besturende Direkteur) deel hoe Intercare ontstaan het, watter lesse geleer is en hoe hulle droom oor die toekoms. 


Vrydag 26 Julie 2024

07:30

NG Tygerpoort


Tydens aankoms kry elke gas koffie/tee en muffins. 'n Buffet-styl ontbyt word bedien met eiers, spek, tamatie, kaas, worsies, sampione en roosterbrood.


DIRECTIONS

Manne Besigheidsontbyt - NG Tygerpoort
NG Tygerpoort
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions