Family friendly

Hoërskool Jan van Riebeeck Kunstefees / Arts festival

Mon Jul 22, 12:00 - Fri Jul 26, 17:00

Hoërskool Jan van Riebeeck

ABOUT

Kom wees deel van 'n onvergeetlike kunstefees in die hartjie van Kaapstad by een van die oudste Afrikaanse skole in die land. 

 

Daar is verskeie kategorieë waaraan leerders kan deelneem:




  •  AFDELING / SECTION A: Vokaal / Vocal
  • AFDELING / SECTION B: Instrumentaal / Instrumental
  • AFDELING / SECTION C: Voordrag en Toneel / Speech and Drama
  • AFDELING / SECTION D: Visuele Kuns / Visual Art
  • AFDELING / SECTION E: Fotografie / Photography
  • AFDELING / SECTION F: Kreatiewe skryfwerk / Creative Writing
  • AFDELING / SECTION G: Spelathon
  • AFDELING / SECTION H: Leeskompetisie
  • AFDELING / SECTION I: Talethon

 

Vir meer inligting oor elke afdeling volg gerus die skakel: Algemene inligting & reëls / General information & rules


Koop nou jou kaartjie vir die afdeling/s waaraan jy wil deelneem. 

 

Hieronder volg die amptelike kontakbesonderhede van die Hoërskool Jan van Riebeeck-kunstefees. 

Jan van Riebeeck 

Kloofstraat 129 

TUINE, KAAPSTAD, 8001 

Tel.: (021) 423 6347 

E-POS: [email protected]

 

DIE SLUITINGSDATUM VIR ALLE AFDELINGS IS VRYDAG, 12 JULIE 2024. GEEN LAAT INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD.

DIRECTIONS

Hoërskool Jan van Riebeeck Kunstefees / Arts festival
Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions