FREE OPTIONS
Family friendly

Dr Raymond Lombard in Vredendal - Hoe om te navigeer deur die Eindtyd

Fri Aug 2, 18:30 - Sat Aug 3, 13:00

Full Gospel Church - Vredendal Town

ABOUT

Dr. Raymond Lombard besoek Vredendal op die naweek van 02 & 03 Augustus. Dr Raymond is nasionaal en internasionaal bekend vir sy prediking oor die Eindtyd. Hy het talle Boeke gepubliseer en is 'n gesogte prediker en spreker met betrekking tot die uitleg van Bybelprofesie en is reeds 42 jaar lank voltyds in die bediening.

DIRECTIONS

Dr Raymond Lombard in Vredendal - Hoe om te navigeer deur die Eindtyd
Full Gospel Church - Vredendal Town
Grens St & Kerk Rd, Vredendal, 8160
Get Directions