Family friendly

MASTER CLASS: "AI vir Dummies" - Ons wys wat jy op jou eie foon kan doen (Youth Café)

Sat Sep 21, 09:00 - Sat Sep 21, 10:00

Ellen van Rensburg Library

ABOUT

Hierdie opwindend Master Class sluit in:


Inleiding tot Kunsmatige intelligensie

Wat is Kunsintelligensie (KI)?

Die relevansie daarvan en die impak op ons daaglikse lewens.

 

Kunsmatige intelligensie in ons Daaglikse Lewe

Voorbeelde van daaglikse gebruik van KI.

Hoe kan KI ons daaglikse lewens vir bevorder en vereenvoudig.

 

Intydse selfoon demonstrasie

 

Demonstrasie van Kunsmatige Intelligensie (KI)-skryfvermoëns.

Demonstrasie van navorsing en sake-ontwikkeling.

Demonstrasie van verskillende platforms op jou selfoon wat wat KI-grafika, kunswerk en foto's genereer.

 

 Vraag en Antwoord-sessie

 


AI for dummies on your Smart phone

Die inleidende sessie oor Kunsmatige Intelligensie (KI) gee ‘n oorsig van KI en hoe dit ons daaglikse lewens beïnvloed. Ons bespreek voorbeelde van KI-toepassings en demonstreer KI se skryfvermoëns en beeldgenerering. Willem Breytenbach van InnoAI wys hoe jy dit alles op jou selfoon kan doen. 


21 September: 09:00 – 10:00

AI for dummies on your Smart phone (30 per class)

Youth Café, Hibiscus Way

R180

Booking essential:

Willem: 061 507 5254

Youth Café: 044 606 5283 

 

DIRECTIONS

MASTER CLASS: "AI vir Dummies" - Ons wys wat jy op jou eie foon kan doen (Youth Café)
Ellen van Rensburg Library
Hibiscus Way, Wolwedans, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions