Collage Gemeente Glow Vertoning 2 Augustus 2024

Fri Aug 2, 18:00 - Fri Aug 2, 20:00

Collage Gemeenskapskerk

ABOUT

Aangebied deur Collage gemeente en die Goeie Nuus Fabriek.

Kom geniet 'n onvergeetlike gesinsaand. Pret vir oud en jonk.

'n Lofontploffing van hedendaagse lof en aanbiddingsmusiek, grapjas Norman, reusagtige glowpoppe,

aksieliedjies en inspirerende stories. Word weer soos 'n kind en kom geniet 'n gloeiende wonderwêreld.

Daar is pryse vir gesinne en individue met die mooiste gesigverf en glow hempies.

Nooi al jou vriende en famillie en kom ons gloei vir Jesus!

Bring geld vir aandete, snoepie en glow produkte.

Ongeveer 90 min produksie met 'n 30min pouse.

DIRECTIONS

Collage Gemeente Glow Vertoning 2 Augustus 2024
Collage Gemeenskapskerk
Gypsum St & Hornblend St, Elardus Park, Pretoria, 0181
Get Directions