No under 18s

Fokofpolisiekar LIVE at The Daisy Jones Bar (Stellenbosch)

Fri Jul 19, 17:00 - Fri Jul 19, 23:30

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Dit is tyd om te partytjie soos mens net by 'n FOKOF show kan!

En wat is nou 'n beter rede as om die vrystelling van hulle nuuste album, Dans Deur Die Donker, te vier?

 

Daar is selgs 350 kaartjies beskikbaar.

Aangesien dit winter is wil ons seker maak dat daar genoeg spasie binne is sodat almal gemaklik is en 'n befokte tyd kan hê.

Jy moet dus spring voor hulle uitverkoop.


Daar is ook 10 VIP kaartjies beskikbaar.

'n VIP kaartjie sluit in:

1.) Toegang tot die balkon area

2.) Free Fokof Lager

3.) 'n signed Fokofpolisiekar Woorde 2003 - 2023 bundel

 

5pm – Deure maak oop

8pm - Cistamatic

9pm – The Man Motels

10pm – FOKOF


Kom skud jou kop op classics soos 'Hemel op die platteland', 'Vernietig jouself' en 'Antibiotika'.

Asook hits soos 'Komma', 'Dagdronk' en 'Ek skyn (heilig).

En ook nuwe treffers soos 'Die goeie ou dae', 'Dans deur die donker', 'Fok rond' en 'Word wakker word groot'!

DIRECTIONS

Fokofpolisiekar LIVE at The Daisy Jones Bar (Stellenbosch)
The Daisy Jones Bar
r44 klapmuts rd, Stellenbosch, 7613
Get Directions