Speelfilm | Feature Film: Die Bloedhonde
Sat Aug 31, 11:00 - Sat Aug 31, 12:45
Theatre on The Bay
ABOUT
SPEELFILMS | FEATURE FILMS
Oorspronklike draaiboeke en boekverwerkings het Silwerskermgehore oor die afgelope twaalf jaar bekoor in die opwindende afdeling vir speelfilms. ’n Jaarlikse hoogtepunt van die fees is hierdie rolprent-ervarings, geskep deur die room van die plaaslike bedryf in ’n verskeidenheid van filmgenres wat fokus op eg Suid-Afrikaanse verhale.
Original screenplays and book adaptations have thrilled Silwerskerm audiences over the past twelve years in the prolific landscape of full-length feature films. As an annual highlight of the festival, strong, experienced producers and directors guide teams of skilled crew and cast to create full feature experiences in a variety of film genres focusing on authentic South African stories. These premieres showcase the cream of the local industry.
Die Bloedhonde
GENRE: Komedie-drama / Comedy Drama
REGISSEUR | DIRECTOR: Stiaan Smith
KINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Marius de Nysschen
DRAAIBOEKSKRYWER | SCRIPTWRITER: Stiaan Smith
ROLVERDELING | CAST: Elani Dekker, Waldemar Schultz, Tobie Cronje, Tanja Franzen, Anrich Herbst, Eloff Snyman
PRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: Nagvlug Films
Katrien se vakansie met haar gesin word kortgeknip deur ’n onverklaarbare dood in die oord wat haar rede gee om die geliefde plaaslike dominee van vuilspel te verdink. Haar speurtog ontaard in ’n fanatiese kruistog vir geregtigheid. Met ’n roekelose middeljarige swerwer as haar enigste bondgenoot werp sy alles in die stryd om die kerk, die gemeenskap en haar eie gesin verkeerd te bewys. Die Bloedhonde is ’n skerpsinnige verhaal van spoorsny en selfontdekking.
Katrien’s holiday with her family is cut short by an unexplained death at the resort, giving her reason to suspect the beloved local minister of foul play. Her investigation turns into a fanatical crusade for justice. With a reckless middle-aged drifter as her only ally, she leaves no stone unturned to prove the church, the community and her own family wrong. Die Bloedhonde is a sharp-witted tale of tracking and self-discovery.
VOLG ONS OP | FOLLOW US ON: