Die Melktert Kommissie | 13 September | Festa Wellington

Fri Sep 13, 18:00 - Fri Sep 13, 22:00

Festa Restaurant Wellington

ABOUT

Kom geniet die classics van Die Melktert Kommissie by Festa restaurant.


Dié groep wat van Jeffreysbaai afkomstig is, maak opslae sedert hul ontstaan in 2002, toe hulle die oorwinning in die Jip Rockspaaider-kompetisie behaal het. Met treffers soos “Weier” en “Irrelevant,” beloof hulle ’n onvergeetlike aand van Afrikaanse musiek. Moenie uitmis nie!


Kos en drinkgoed sal te koop wees voor die vertoning. Deure maak 17:00 oop, pre-band speel 18:30 en MELKTERT begin 20:00.


R250pp

DIRECTIONS

Die Melktert Kommissie | 13 September | Festa Wellington
Festa Restaurant Wellington
R301, Wellington, 7655
Get Directions