Family friendly

EARLY B en STERREJAG 2024 by Hoërskool Jan van Riebeeck!

Thu Jul 25, 18:30 - Thu Jul 25, 21:15

Hoërskool Jan van Riebeeck-skoolsaal

ABOUT

EARLY B is vanjaar ons gaskunstenaar tydens ons Afrikaansweek 2024!


Moenie hierdie besondere kunstenaar hier by JvR misloop nie!


Datum: Donderdag, 25 Julie 2024

Tyd: 18:30

Plek: JvR-skoolsaal

Koste: R160 per persoon


STERREJAG 2024 as voorprogram vir EARLY B beloof om die aand baie spesiaal te maak!

DIRECTIONS

EARLY B en STERREJAG 2024 by Hoërskool Jan van Riebeeck!
Hoërskool Jan van Riebeeck-skoolsaal
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions