Family friendly

Shakespeare in Afrikaans: Macbeth

Tue Jul 2, 11:00 - Thu Jul 4, 20:00

Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)

ABOUT

Ja, van kleuter tot oupa en ouma geniet die Werkende Akteurs Klub se jaarlikse verhoogproduksie waarin een van William Shakespeare se werke in Afrikaans vertaal en verwerk word vir ‘n hoogs vermaaklike teater ervaring. Hierdie jaar kry die tragiese toneel van Macbeth nuwe lewe met skreeusnaakse karakters, gespeel deur jong, talentvolle akteurs tussen die ouderdomme van 8 tot 18 jaar. Kom kyk waarom drie vreemde susters so lekker lag en wat gebeur as belangrike mense hulle-self té belangrik ag!


DIRECTIONS

Shakespeare in Afrikaans: Macbeth
Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0041
Get Directions