Shotgun-Kortfilms | Shotgun Shorts: Selah + Deuntjie

Wed Aug 28, 11:30 - Wed Aug 28, 12:45

Theatre on The Bay

ABOUT

Selah


GENRE: Riller / Thriller

DRAAIBOEKSKRYWER | SCRIPTWRITER: Brett Michael Innes

REGISSEUR | DIRECTOR: Brett Michael Innes

KINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Rick Joaquim SASC

REDIGEERDER | EDITOR: Brett Michael Innes

ROLVERDELING | CAST: Erica Wessels, Keenan Arrison

PRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: The Moving Picture Company & Nostalgia Productions

OUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTICTION: 16 V


’n Doodmoeë ma met ’n koliekbaba vind dit onmoontlik om die harde werklikheid van moederskap te hanteer. Die trauma van post-natale depressie en die onuitgesproke uitdagings wat nuwe ouers in die gesig staar, word in 'n enkele aanhoudende oomblik in tyd onverskrokke verken.


A sleep-deprived mother with a colicky baby finds herself unable to handle the harsh reality of motherhood. In a single continuous moment in time, the trauma of postnatal depression and the unspoken challenges faced by new parents, are explored unflinchingly.





Deuntjie


GENRE: Komedie-Musiekblyspel / Comedy Musical

DRAAIBOEKSKRYWER | SCRIPTWRITER: Adri Britz

REGISSEUR | DIRECTOR: Adri Britz

KINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Eduan Kitching

REDIGEERDER | EDITOR: CA Van Aswegen

ROLVERDELING | CAST: Anja Taljaard, Daneel van der Walt

PRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: Adri Britz Productions

OUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTICTION: 13 S L


Almal het daai klein stemmetjie in hulle kop. In die geval van Deuntjie, ’n skaam en pligsgetroue meisie, is daardie stemmetjie Vera – ’n groot diva met twee flambojante agtergrondsangers, Moses en Jacob, aan haar sy. Hulle smokkel sing-sing met arme Deuntjie se kop. Wanneer die baas trou en die hele kantoor genooi word, begin Vera vir Deuntjie oortuig om vir Karel, op wie sy smoorverlief is, te vra om as haar metgesel na die bruilof toe te gaan. Dinge ruk egter hand uit wanneer Deuntjie nie meer kan onderskei tussen die werklikheid en die stemme in haar kop nie. Sal Deuntjie haar eie stem kan vind?


Everyone has that little voice in their head. In the case of Deuntjie, a shy and dutiful girl, that voice is Vera – a big diva with two flamboyant backup singers, Moses and Jacob, by her side. They play mind games with poor Deuntjie. When the boss gets married and the entire office is invited, Vera starts convincing Deuntjie to ask her big crush, Karel, to be her date to the wedding. Things go south seriously when Deuntjie can no longer distinguish between reality and the voices in her head. Will Deuntjie be able to find her own voice?





VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:

Instagram

Facebook

DIRECTIONS

Shotgun-Kortfilms | Shotgun Shorts: Selah + Deuntjie
Theatre on The Bay
Link Street, Camps Bay, Cape Town, 8005
Get Directions