Môre

Tue Jul 23, 18:00 - Tue Jul 23, 18:50

Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

ABOUT

Drama                                                               PG13 | SNL


Geskryf deur Chrizelle Strydom

Regisseur Chrizelle Strydom

Verhoogbestuurder Clarice Schoonwinkel

Met Alet Bruyns; Vihann van Rooyen; Joanie Taljaard


‘n Lesbian klim in die bed langsaan haar vrou ná ‘n bakleiery. Die volgende oggend is die bed leeg en ‘n man se stem weergalm deur die huis… Hy dra haar vrou se trouring.

Lente wandel identiteitloos deur hul slaapkamer opsoek na haar vrou, en AJ is opsoek na die vrou wat hom nog geken het voordat hulle kwaad gaan slaap het.

Maar Lente hou nogsteeds vas aan die enigste goeie ding wat sy vir AJ kan gee: ‘n Kind wat haar seer met groeipyne sal vervang.

Binne hul vervreemding vind hulle eerlikheid.

Maar niks verander nie. 

En niks sal nie.