Family friendly

ACTIVATE Mannekonferensie: TIME TO ARISE

Sat Aug 17, 10:00 - Sun Aug 18, 12:00

DUET Gemeente

ABOUT

Duet Gemeente se eerste ACTIVATE Mannekonferensie: TIME TO ARISE vind plaas op 17 & 18 Augustus 2024 in Potchefstroom.

Word bemagtig in jou roeping as die man, pa en seun en leef met oorgawe.


Datum en Tyd:

Saterdag 17 Aug 2024 – 10:00 – 20:00

Sondag 18 Aug 2024 – 09:00 – 11:00


Plek: Duet Ouditorium, Potchefstroom


Kostes: R185pp (Koste sluit in ligte middag ete)


Sprekers:

Louis Brittz – Aanbiddingsleier, Blountville, Tennessee, VSA

Gabriel Strydom – Fire & Fragrance Missions, Potchefstroom

Rassie Fourie – Visionêre Leier, Duet Gemeente, Potchefstroom


SATERDAG PROGRAM:

09:30 Registrasie

11:00   Verwelkoming en Aanbidding

12:00 SESSIE 1: Louis Brittz

13:15 Middag Ete

14:15 Aanbidding

15:00    SESSIE 2: Rassie Fourie

16:15 Braai - Boma Ete

17:30 Aanbidding

18:15   SESSIE 3: Gabriël Strydom


SONDAG PROGRAM:

09:00     SESSIE 4 sal tydens die Sondag oggenddiens plaasvind. Almal welkom om dit by te woon.


Aanlyn kaartjie verkope sluit op Vrydag 16 Aug @ 12:00.

Kaartjies kan additioneel via EFT aangekoop word:

Duet Gemeente

ABSA (lopend) Rek. 404 799 8907

Verw: Voorletter en Van, Manne

NB! Stuur bewys na: [email protected] (met jou naam, van, selnr & epos)


Navrae:

Deon Badenhorst by 082 824 9257  |  [email protected] 

DIRECTIONS

ACTIVATE Mannekonferensie: TIME TO ARISE
DUET Gemeente
5 Govan Mbeki Ave, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2520
Get Directions