No under 18s

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom! (Lekker-Lag Fees 2024 @ Die Centurion Teater)

Fri Aug 2, 19:30 - Sat Aug 10, 20:45

Die Centurion Teater

ABOUT

Tollie is terug met die volle storie – háár storie. Vir die laaste keer met hiérdie show voor 'n splinernuwe een!


Hoe sy soos ’n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braavleisdominees – ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou.


Hoe om oor jouself te kom is nie net ’n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek. 

DIRECTIONS

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom! (Lekker-Lag Fees 2024 @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions