No under 16s

Poenskop - met Stiaan Bruwer (Lekker-Lag Fees 2024 @ Die Centurion Teater)

Thu Aug 8, 19:30 - Thu Aug 8, 20:45

Die Centurion Teater

ABOUT

POENSKOP

‘n Sketskomedie


Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord – of te wel te probeer: Maak die hare die man? In hierdie skaterlag solo-komedie, ‘n kraakvars skets-debuut met akteur en sanger Stiaan Bruwer, word die stigma rondom kaalkop, naakskedel, holkop, poenskop deeglik en in diepte ondersoek. Met ‘drill-sersant’ Lizz Meiring as bobaas regisseur en mede teksskrywer, en teks bydrae en tegnies deur Jak J. Brits, kan gehore agteroor sit tydens hierdie 60min produksie wat die lagspiere prontuit sal laat werk. Sterk taalgebruik, geen onder 16’s. ‘n Jakkals Onbeperk produksie.


Teks & Regie: LIZZ MEIRING

Teks & Tegnies: JAK J BRITS

Vervaardig: JAKKALS ONBEPERK PRODUKSIES

DIRECTIONS

Poenskop - met Stiaan Bruwer (Lekker-Lag Fees 2024 @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions