No under 16s

Aletta Francina - Alles tot Nou! (Lekker-Lag Fees 2024 @ Die Centurion Teater)

Wed Aug 14, 19:30 - Thu Aug 15, 20:45

Die Centurion Teater

ABOUT

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie komiese eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is 'n tell-all propvol lag en teer en 'n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.

DIRECTIONS

Aletta Francina - Alles tot Nou! (Lekker-Lag Fees 2024 @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions