Family friendly

Spoegwolf LIVE in Knysna

Sun Dec 29, 19:30 - Sun Dec 29, 21:30

Build Your Burger

ABOUT

MamaBear bied met trots aan een van die grootste musiekgeeste in SA op die oomblik, en die eerste Afrikaase act om Nr. 1 op Apple Music te bereik, nou vir die eerste keer in Knysna. Moet dit nie misloop nie!!!


'Standing room only.'

Almal onder agtien MOET vergesel word deur 'n ouer.

Die hekke maak 18h00 oop, so kom vroeg om 'n burger, pizza en iets om te drink aan te skaf.

Show begin 19h30.

As jy beplan om 'n paar biere te drink, maak seker jy het alternatiewe vervoer.

By 34 Waenhout Avenue

Knysna Industria

Knysna