Francois Van Coke LIVE in Knysna

Fri Dec 27, 19:30 - Fri Dec 27, 22:00

Build Your Burger, 34 Waenhout

ABOUT

FRANCOIS VAN COKE het geen bekendstelling nodig nie. Hierdie ikoon van die rock groepe Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel het sy solo-loopbaan in 2015 afgeskop het met die vrystelling van “Toe vind ek jou” met Karen Zoid en het intussen vier albums opgeneem as solo kunstenaar – Francois van Coke, Hierdie is die lewe, Dagdrome in Suburbia en Kanniedood. Tot op hede het Francois ses SAMA toekennings ingepalm as deel van Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel en as solo kunstenaar.verkoop hy uit in SA en internasionaal.


__________________________________

27 Desember 2024

'Standing room only.'

Almal onder agtien MOET vergesel word deur 'n ouer.

Die hekke maak 18:00 oop, so kom vroeg om 'n burger, pizza en iets om te drink aan te skaf.

Show begin 19:30.

As jy beplan om 'n paar biere te drink, maak seker jy het alternatiewe vervoer.

By 34 Waenhout Avenue

Knysna Industria

Knysnaly.

__________________________________