Family friendly

GESPLIT

Sat Jul 20, 19:00 - Sat Jul 20, 20:00

The Showroom Theatre

ABOUT

Verskeurd soos die gesplete tong van 'n tong, worstel Nkosana om 'n eie identiteit te vestig en ongeskonde te ontsnap van die samelewing se vereistes oor manlikheid en wat dit beteken om 'n goeie man te wees. Al was die geveg sedert kleintyd meestal figuurlik en emosioneel, het bloed al letterlik gevloei...


Dan Lucas, die gewilde en gevierde saksofoonspeler en sanger is in bykans elke voutjie van die Sentraal Karoo èn elders bekend. Hy en sy ega gaan deur middel van hul musikale talente die emosies van GESPLIT vasvang en laat eggo.

DIRECTIONS

GESPLIT
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions