Eloff live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Wed Jul 31, 20:00 - Wed Jul 31, 21:15

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is 'n Potch-student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit 'Johnnie Blou' en opvolg snitte 'Geheueverlies' en 'Witblits' wat sterk oppad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller. Die minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musuek, tong-in-die-kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.



DIRECTIONS

Eloff live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions