Family friendly

Jannie du Toit kuier by Twin Trees!

Wed Aug 14, 19:00 - Wed Aug 14, 21:00

Twin Trees

ABOUT

Kom geniet 'n heerlike aand saam met die legendariese Jannie du Toit, 'n liedjieskywer, internasionale sanger en pionier van Afrikaanse musiek!

Hy sal sy gunsteling liedjies sing en sy kitaar laat praat. Hierdie is 'n aand wat jy nie wil mis nie!


DIRECTIONS

Jannie du Toit kuier by Twin Trees!
Twin Trees
29 Lang St, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions