No under 18s

Vang Jou Man Se Slang Met Timothy Kieswetter (Ladies Night) Maandag 5 Augustus 2024

Mon Aug 5, 19:30 - Mon Aug 5, 21:30

The Music Kitchen

ABOUT

Vang jou man se Slang


Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde “Ken jou man se wortel”. Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik. In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende tegnieke.


Timothy gaan vir jou die 10 mees hipnotiserende tegnieke leer hoe om jou man se slang te vang. Sodra die vrou voel sy verstaan en het 'n hipnoties effek op die slang, kan haar verhouding met hom gaan van vyandskap tot vriendskap.


Dit gaan skreeusnaaks wees, asook insiggewend.


Datum: Maandag 5 Augustus

Tyd: 19.30 (Deure maak 18h00 oop)

Kaartjies R250 op Quicket


Alle sitplekke word toegeken. Tafel nommer sal by die deur gegee word.


As jy kaartjies apart gekoop het, stuur asb Ian 'n epos van al die name van die mense wat wil saam sit by 'n tafel aan [email protected]


Heerlike spyskaart en kroeg beskikbaar!

DIRECTIONS

Vang Jou Man Se Slang Met Timothy Kieswetter (Ladies Night) Maandag 5 Augustus 2024
The Music Kitchen
69 Mangold St, Newton Park, Gqeberha, 6055
Get Directions