No under 16s

Poenskop

Tue Aug 13, 19:00 - Tue Aug 13, 20:00

Wilge Teater

ABOUT

POENSKOP

‘n Sketskomedie.


Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord – of te wel te probeer: Maak die hare die man? In hierdie skaterlag solo- komedie, ‘n kraakvars skets-debuut met akteur en sanger Stiaan Bruwer, word die stigma rondom kaalkop, naakskedel, holkop, poenskop deeglik en in diepte ondersoek. Met ‘drill-sersant’ Lizz Meiring as bobaas regisseur en mede teksskrywer, en teks bydrae en tegnies deur Jak J. Brits, kan gehore agteroor sit tydens hierdie 60min produksie wat die lagspiere prontuit sal laat werk. Sterk taalgebruik, geen onder 16’s. ‘n Jakkals Onbeperk produksie.

DIRECTIONS

Poenskop
Wilge Teater
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions