Encore

Fri Aug 2, 19:00 - Sat Aug 3, 19:00

Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)

ABOUT

Net op Cookhouse! So dink mens, maar...

herkenbare tieners, vryerige mensies, ongelukkige ma, asook die plaaslike radiostasie saamgegooi in 'n menger bring pret en plesier met 'n 'twist'.


Kom geniet hierdie pretspel van komiese kwinkslae en gebeure. 


Nusong bied aan 'Encore' deur dosente en studente met die bekende Cindy Swanepoel.

DIRECTIONS

Encore
Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers)
8 Frank Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184
Get Directions