'n Begin
Sat Sep 28, 19:00 - Fri Oct 4, 11:40
Adam Small Auditorium
ABOUT
Met Cintaine Schutte, Carel Nel
Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die woonstel is ’n gemors en hulle ook… David Eldridge se toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhoudings, met twee beskadigde mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié skerpsinnige stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.
Regisseur Tinarie van Wyk Loots
Vervaardiger Cintaine Schutte
Skrywer David Eldridge
Vertaler Nico Scheepers
Beligtingsontwerp en verhoogbestuur Lize-Marie Wait
’n Woordfees-produksie, ondersteun deur Toyota Stellenbosch Woordees en NATi