Aanskou die mens
Tue Oct 1, 16:00 - Tue Oct 1, 17:05
Standard Bank Endler
ABOUT
Met Winand Grundling (orrel), Johann Nel (voorleser)
Die veelbekroonde orrelis Winand Grundling doen improvisasies op die orrel aan die hand van groot nuusgebeure in die geskiedenis, waaronder die maanlanding, Nelson Mandela se vrylating, die Springbokke se eerste Wêreldbeker-oorwinning, die dood van prinses Diana, en die Covid-19-pandemie. Die stemkunstenaar Johann Nel dra die nuus van die spesifieke gebeurtenis voor, waarna Winand se improvisasies volg – saam vorm dit ’n intense en emosionele musiekreis.
Musiekregisseur Winand Grundling
Vervaardiger en skrywer Erns Grundling
****
With Winand Grundling (organ), Johann Nel (narrator)
This multi-award-winning organist performs improvisations on the organ based on major news events in history, including the moon landing, Nelson Mandela’s release, the Springboks’ first World Cup victory, the death of Princess Diana, and the Covid-19 pandemic. Voice artist Johann Nel recites the information around each specific event, and Winand’s improvisations follow. Together they present an intense and emotional musical journey.
Musical director Winand Grundling
Producer and writer Erns Grundlin