Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Francois van Coke: Hoe ek dit onthou

Sun Oct 6, 11:00 - Sun Oct 6, 12:00

Fismer

ABOUT

Aangebied deur Queillerie 


In Hoe ek dit onthou, Francois van Coke se biografie, vertel die voorman van Fokofpolisiekar in sy eie stem vir Annie Klopper wat hom as mens en musikant gevorm het. Die boek bevat stories oor die band, partytjies, vuisgevegte, bedwelmde aande, desperate dae, nagte in tronkselle, maar later ook soberheid, babas en pa-wees in die voorstede. Die musikant en historikus Schalk van der Merwe praat met Frannie en Annie oor vriendskap, rock ’n roll en saamskryf aan ’n lewensverhaal.

DIRECTIONS

Francois van Coke: Hoe ek dit onthou
Fismer
JS Marais, Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599, South Africa
Get Directions