Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Drie kaalkoppe kuier tesame

Wed Oct 2, 18:00 - Wed Oct 2, 19:15

Adam Small Auditorium

ABOUT

Koos Kombuis, Dana Snyman en Erns Grundling is gesoute reisigers op die agterpaaie, ompaaie en kortpaaie van die lewe. In Drie kaalkoppe kuier tesame deel hulle herinneringe deur voorlesings, gedigte, staaltjies, stories en musiek, wat ’n paar verrassende Koos-liedjies insluit. Die produksie het ’n sterk reistema en is gestruktureer rondom verskeie onder­werpe, maar daar is meer as genoeg ruimte vir spontane oomblikke en nuwe insigte. Die doel? Om te vermaak en inspireer – en vir teatergangers hoop te gee.


Vervaardiger Erns Grundling

DIRECTIONS

Drie kaalkoppe kuier tesame
Adam Small Auditorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions