Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

8 Misses Croon Sing

Fri Oct 4, 13:00 - Sun Oct 6, 20:00

Drostdy-teater

ABOUT

Met Lianie Archer, Bettie Breytenbach, Karlé Briedenhann, Madri Gerber, Elizca Mulder, Xtine Stepcic, Alana van den Berg, Elizbè van der Colff, Anrich Herbst (storieverteller)


Dis in stemme waar die stories lê... Van gister se jare, vandag se ure en dit wat nog kom. Die a cappella-vrouegroep 8 Misses Croon verweef note, woorde, unieke stemme en genres. Saam sing hulle ’n verhaal waar musiek sonder tierlantyntjies die storie vertel.


DIRECTIONS

8 Misses Croon Sing
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions